Twee Pro Arte seuns in Roepman rolprent
Twee van Pro Arte Alphen Park se seuns is gekies vir "Roepman", die rolprent oor Jan van Tonder se boek met dieselfde naam. Op die foto is Japie Ellis, Graad12 dramleerder (links), Jan van Tonder en Westley Smith, Graad 10 dramaleerder op die stel van Roepman bt die Eloffsdal NG kerk. ( Jan is ook die skrywer van die bekroonde “Die Kind” wat tans ‘n voorgeskrewe boek vir Graad 11 Afrikaans Eerste Adissionele Taal is.)